Die volgende wedlope word deur die Klub in die vooruitsig gestel:
Trailrun: Datum nog onbekend
Kalahari Kuierfees:
28 September Halfmarathon
29 September 30km & 60km MTB
Deelnemers aan die Halfmarathon en die 60km MTB kom in aanmerking vir die Challenge. Groot pryse kan gewen word.
Kanaal Halfmarathon & MTB: 28 Oktober
Aan al die Comrades atlete baie sterkte.
Thursday, May 24, 2012
Wednesday, May 9, 2012
COMRADES 2012 ATLETE
'n "Club run" word Saterag 26 Mei 2012 om 07h00 vir alle Comrades atlete gehou. Atlete spring by Russell Nugent se huis in Wildebeesstraat weg.
As jy enigsins jou weg oop sien, moet jy dit asseblief bywoon.
Baie sterkte met die laaste voorbereidingswerk.
As jy enigsins jou weg oop sien, moet jy dit asseblief bywoon.
Baie sterkte met die laaste voorbereidingswerk.
Monday, April 30, 2012
IRON MAN 2012
Baie geluk aan die volgende klublede wat die wedloop voltooi het:
Johan & Marlene Nel
Christo & Elzabé Liebenberg
Adri van der Merwe
Dries du Toit
Marietha Maritz
Die kompetisie het ook nie in ideale omstandighede plaasgevind nie, maar jul het julself goed van die taak gekwyt. Baie geluk!

TWO OCEANS HALFMARATHON & ULTRA MARATHON 2012
Baie geluk aan alle klublede wat vanjaar die wedlope voltooi het. Selfs die moeilike omstandighede het ju nie onder gekry nie.
In die besonder baie geluk aan Kobus Lategan wat vanjaar sy 20ste ultra marathon voltooi het. Dit is voorwaar 'n baie goeie prestasie.
Friday, April 6, 2012
KENHARDT DORPERLAND HALFMARATHON
WANNEER? 5 MEI 2012
WEGSPRINGTYD? 07H30
INSKRYWINGS: VANAF 06H45
AFSTANDE: 21.1KM & 5KM (STAPPERS WELKOM)
INSKRYWINGS & BEGINPUNT: KENHARDT HOTEL
ROETE: UIT & TERUG. MOEILIKHEIDSGRAAD: 0
NAVRAE:
MARIUS STANDER
0546510564 (W)
0824660872 (S)
christastander@sanlam4u.co.za
CHRISTA STANDER
0546510564 (W)
0935460681 (S)
christastander@sanlam4u.co.za
Course Records:
Name
Time
Year
Men
Women
Editor's Notes:
Finishers: 50 Time Limit: 03:00
Wally Cloete
Senior Communications Officer
Siyanda Region - Upington
Tel: 05433326206
Fax: 0543326218
Cell: 0823399300

Tuesday, March 20, 2012
ORC UITSLAE
Op 3 Maart 2012 het atlete, stappers en fietsryers almal opgeruk na Oranjerus Vakansieoord. Die jaarlikse ORC wedlope en wedren het daar plaasgevind.
Dit was ’n bloedige warm dag. Die kwik het by die 40°C gedraai en die humiditeit was baie hoog.
Behalwe vir die stappers het daar ook 24 fietsryers aan die wedren deelgeneem.
Die roetes vir die wedlope is die jaar gewysig. Roepersfontein is goedgunstiglik aan die Marathonklub beskikbaar gestel. Die Halfmarathon is in Roepersfontein gehardloop, terwyl die eerste helfte van die Marathon eers oor Kanoneiland gestrek het en daarna het atlete ook die Roepersfontein gedeelte voltooi het.
Baie dankie aan al die persone wat waterpunte beman het, asook alle helpers en organiseerders. Sonder julle onbaatsugtige hulp sou die dag nie ’n sukses kon wees nie.
Die uitslae is as volg:
HALFMARATHON:
MANS-AFDELING
1ste plek Lesley Delekane 01:21:50
2de plek Rudolf Coetzee 01:21:53
3de plek Samuel Hermanus 01:24:09
DAMES-AFDELING
1ste plek Marietha Maritz 01:34:17
2de plek Elzabé Liebenberg 01:34:39
3de plek Ida van der Colff 01:55:05
KATEGORIEë
1ste Junior man Ulrich Lategan 01:59:39
1ste Veterane man Samuel Hermanus 01:24:09
1ste Veterane vrou Marietha Maritz 01:34:17
1ste Span ://KHARA HAIS HARRIERS
MARATHON:
MANS-AFDELING
1ste plek Loyiso Silwana 02:52:59
2de plek Lesley Mathlole 03:05:50
3de plek Ricardo James 03:05:59
DAMES-AFDELING
1ste plek Mariena Jordaan 04:16:32
2de plek Jenny Groenewald 04:50:06
3de plek Ria van Zyl 04:51:23
KATEGORIEë
1ste Veterane man Ricardo James 03:05:59
1ste Meester man Mark Kapnoudhis 03:40:15
1ste Grootmeester man James Gertse 03:28:49
1ste Veterane vrou Mariena Jordaan 04:16:32
1ste Span ://KHARA HAIS HARRIERS
UITSLAE:

Sunday, February 26, 2012
Subscribe to:
Posts (Atom)